Thursday 28 January 2016

Verloor n deel van jouself!

Party mense sal enige iets doen om gewig te verloor!
Diete wat jou kan doodmaak!

Die gemiddelde mens neem 700 Cal in om konstante gewig te handhaaf.Dit kan
verskil as jy meer  oefeninge doen sal jy natuurlik meer Cal in neem maar as jy niks oefeninge doen nie en niks eet nie neem
jy natuurlik niks Cal in nie en dan kan een van jou organe gaan staan.
In hierdie "post" gaan ek ondersoek instel oor goeie en slegte diete!

Vegetarier diete
Fruitarian diet:Dit is n diet waar jy meestal net vrugte mag eet.
Lacto vegetarianism:In hierdie diet moet jy meeste van die tyd suiwelprodukte eet en niks dier nie.
Tensy dit teen jou geloof is.
Lacto-ovo vegetarianism:Dit is n vegetrariese diet wat eiers en melk insluit.
Vegan diet:n "Vegan diet" verskil van n vegetariese diet omdat die "Vegan diet" glad nie eiers,kaas of heuning mag inneem nie.

Semi-Vegetarier diete
Flexitarian diet:Dis n vegetrariese diet waar jy net somtyds mag vleis eet.
Kangatarian diet:In Australië eet vegetariers kangaroo.
Pescetarian diet:n "Pescetarian diet" is n diet is waar jy net vis en groente mag eet maar niks vleis nie.
Plant-based diet:Dis n diet waar diereprodukte heeltemal uigesluit word en net goente word geeet.


Gewig beheerde diet
n Begeerte om gewig te verloor is n algemene motivering om jou eetgewoontes te verander.

Lae-Cal diet
Koekie diet:Jy kan n lae Cal koekie eet in plaas van n ete.
The Hackers diet:Dit is n Cal beheer diet.
Nutrisystems diet:Nutrisystems diet versprei lae Cal etes,met spesifieke verhoudings van vette,protiëne en koolhidrate.
Weight Watchers diet:Dieters kan enige kos eet met waarde punte.

Very low Cal diet
Breatharian diet:n Diet wat geen kos verbruik nie.
KE-diet:Dis n diet waar jy aarvoeding kry en niks kos  eet nie maar as jy bang is vir naalde sal ek aanbeveel jy doen dit nie.

Low-Carb diet
Atkins diet:Robert Atkins stelvoor dat n lae Carbs diet beter is as n lae Cal diet.
Dukan diet:Die diet is in twee fases gedeel.In die week eet jy lae hoeveelheid Cal,oor die naweke eet jy normaalweg.
ITG diet:Dit is n lae Cal diet met n hoë proteïene inhoud.

Daar is soveel verskillende diete soos wat daar verskillende mense is,voordat jy enige dietplan begin moet jy eers dit met n  dokter gaan bespreek om te hoor of dit veilig is.


https://authoritynutrition.com/26-evidence-based-weight-loss-tips/
http://www.webmd.com/diet/
http://www.prevention.com/food/20-super-healthy-smoothie-recipes
http://www.realsimple.com/food-recipes/recipe-collections-favorites/healthy-meals/heathy-breakfast-smoothies
http://dailyburn.com/life/recipes/homemade-energy-bar-recipes/

No comments:

Post a Comment