Hoe om jou vriendskap sterk te maak en sterk te hou......
1.Kies jou vriende versigtig-Jy hoef nie met almal vriende te wees nie. Wees vriende met mense wat jou op bou en nie afbreek nie. Jy kan nie jou familie kies nie maar jy kan jou vriende kies!
2.Luister-Luiter versigtig wat die ander persoon se! Die ander persoon moet weet jy hoor hulle. Moenie bang wees om vrae te vra nie, wys jy gee om en dat jy belang stel in hulle lewe! Partykeer wen jy mense se harte net deur te luister!
3.Reageer versigtig-Dink mooi voor jy praat, veral as jy kwaad is. Kies jou woorde versigtig!
4.Weerhou jousellf daarvan om jou vriende se probleme altyd op te wil los!-As hulle jou vir raad vra, gee dit, maar moenie jou vriende se lewe probeer regeer nie, wees jy net n vriend wat hul kan vertrou en wat hulle troos as hul huil ens. Hulle moet weet hul kan op jou staat maak!
5.Moenie in kompetisie met jou vriende wees nie-Moenie jou vriende se goed begeer nie, bv. moenie n nuwe foon wil he net omdat hy of sy n nuwe foon het nie!
6.Behou jou waardes-Moenie jou vriendskap probeer " maak werk" om net soos jou vriend te wil wees nie, wees JOUSELF!
7.Komminukeer en wees eerlik-"Honesty is the best policy"Ontwikkeling van komminukasie en vertroue neem tyd!Jou vriende moet weet hul kan jou vertrou en jy moet hulle ook kan vertrou.Vra wat kan jy vir hulle doen. As daar n probleem ontstaan, los dit saam op!
8.Anvaar jou vriende vir wie hulle is-Aanvaar jou vriende vir wie hul is want hulle aanvaar jou. Moet nooit vriende oordeel nie, jy weet nie wanneer jy weer sulke gooie vriende kan kry nie.
9.Respekteer hul besluite-Dit is oky om partykeer te verskil van mekaar.Hulle se jy moet bietjie bakly om jou vriendskap sterkker te maak.Moenie die heeltyd by jou vriend wil wees nie, gee hul bietjie hulle spasie....
10.Wees die soort vriend wat jy wil he ander moet vir jou wees-Wees vriendellik, eerlik, warmhartig, behulpsaam, liefdevol en wys dat jy omgee!
11.He empatie-Plaas jouself in jou vriend se skoene waanneer omstandighede moeilik is!
12.Gee komplimente-Wys vir jou vriende jy gee om, wees lief vir hulle en ondersteun hulle deur komplimente te gee.
13.Wees dankbaar-as jou vriend vir jou iets doen, se dankie!
14.Erken en se jammer-Erken jou foute en se jammer, as jy iets verkeerd gedoen het.
15.Laat gaan- hier kan dit twee betekenisse hê:
a. As jy agterkom die vriendskap is 'n eenrigting vriendskap - jy doen alles van jou kant af om die vriendskap aan die "lewe" te hou, en kry niks terug nie - laat jou vriend gaan, want dit is nie 'n vriendskap nie.
b. As jou vriend jou seer gemaak het en sy/hy het omverskoning gevra, laat dit gaan en vergewe en bou die vriendskap sterker.
16.Maak tyd vir jou vriende-Spandeer tyd saam jou vriende. Tyd is die grootste geskenk wat jy vir iemand kan gee, want as jy jou tyd vir iemand gee, gee jy n stukkie van jou lewe wat jy nooit weer kan trugkry nie.
17.Hou jou beloftes-As jy nie jou beloftes kan nakom nie, moet dit nie maak nie. Die gouste manier om jou vriend se vertroue te verloor is om beloftes te maak wat jy nie kan nakom nie.
18.Geniet wat julle in gemeen het-As jul altwee van dieselfde goed hou, doen dit saam bv.as jul altwee baie van yoghurt hou, gaan eet een keer n week saam WakkaBerry.
19.Probeer nuwe dinge saam-He "adventure" saam!Nuwe avonture is altyd lekkerder saam jou vriend bv. as jul altwee bang is vir "bungy jump", gaan doen dit saam en spandeer tyd saam.
20.He pret saam jou vriende-As jou vriend lag of huil of pyn het, deel dit saam!

No comments:
Post a Comment